49
BYLAE
WET GEWYSIG
(Artikel 45)
Wet No. en Jaar
Wet No. 4 van
1999
Kort titel
Uitsaaiwet, 1999
Omvang van wysiging
1. Artikel 1 word gewysig deur die
omskrywing van ‘‘gemeenskaplike draer’’
deur die volgende omskrywing te vervang:
‘‘ ‘gemeenskaplike draer’ [’n diens vir
uitsaaiseinverspreiding soos voorsien
deur Sentech Beperk, ingestel
ingevolge die Sentechwet, 1996] dit wat
ingevolge die Wet op Elektroniese
Kommunikasie, 2005 (Wet No. 36 van
2005), daaraan toegeskryf is;’’.
Select target paragraph3
Connect to a paragraph
Connect to an entity
Disable highlights
Add to table of contents