15 kragtens artikel 4(3)(k) van die OKOSA-wet voorgeskryf kan word;’’; en (b) deur paragraaf (b) in subartikel (6) deur die volgende paragraaf te vervang: ‘‘(b) kan die Owerheid die bykomende bedinge en voorwaardes stel wat ingevolge artikel 8(3) voorgeskryf is en ’n aanwysing in artikel 8(4) beoog doen.’’. 5 Wysiging van artikel 10 van Wet 36 van 2005 8. Artikel 10 van die Hoofwet word hierby gewysig deur paragraaf (h) in subartikel (1) deur die volgende paragraaf te vervang: ‘‘(h) indien die wysiging [ingevolge en] ooreenkomstig [die regulasies 10 uitgevaardig kragtens] Hoofstuk 10 is en enige regulasies wat daarby uitgevaardig is.’’. Wysiging van artikel 13 van Wet 36 van 2005 9. Artikel 13 van die Hoofwet word hierby gewysig— (a) deur subartikels (1) en (2) onderskeidelik deur die volgende subartikels te vervang: ‘‘(1) ’n Individuele lisensie mag nie sonder die skriftelike toestemming vooraf van die Owerheid aan enige ander persoon verhuur, onderverhuur, afgestaan, gesedeer of op enige wyse oorgedra word nie, en die beheer van ’n individuele lisensie mag nie toegeken, gesedeer of op enige wyse oorgedra word nie. (2) ’n Aansoek om toestemming om ’n individuele lisensie te verhuur, te onderverhuur, af te staan, te sedeer of op enige wyse oor te dra, of om beheer van ’n individuele lisensie toe te ken, te sedeer of oor te dra kan op die voorgeskrewe wyse aan die Owerheid gerig word.’’; (b) deur paragraaf (a) in subartikel (3) deur die volgende paragraaf te vervang: ‘‘(a) die eienaarskap en beheer van elektroniese kommunikasiedienste deur histories benadeelde groepe te bevorder en om breëbasisswart ekonomiese bemagtiging te bevorder; of’’; en (c) deur die volgende subartikel by te voeg: ‘‘(6) Die bepalings van artikel 9(2) tot (6) is, met die nodige veranderinge, op hierdie artikel van toepassing.’’. 15 20 25 30 Wysiging van artikel 16 van Wet 36 van 2005 10. Artikel 16 van die Hoofwet word hierby gewysig— (a) deur subartikels (1) en (2) onderskeidelik deur die volgende subartikels te vervang: ‘‘(1) Die Owerheid kan, by ontvangs van ’n skriftelike registrasie op die voorgeskrewe wyse en met voldoening aan die voorwaardes in artikel 5(8) bedoel, ’n klaslisensie [toestaan] uitreik, met dien verstande dat die klaslisensies deur enige persoon verkry gesamentlik nie die omvang of dekking van ’n individuele lisensie aanneem nie. (2) Registrasie vir ’n klaslisensie kan [te eniger tyd] voorgelê word op die wyse deur die Owerheid voorgeskryf.’’; en (b) deur subartikel (6) deur die volgende subartikel te vervang: ‘‘(6) Geen klaslisensie mag sonder die skriftelike goedkeuring vooraf van die Owerheid gesedeer, verhuur, onderverhuur of oorgedra word nie, met dien verstande dat indien die Owerheid nie binne 30 dae nadat kennis aan die Owerheid gegee is, geweier het om die sedering, verhuring, onderverhuring of oordrag te aanvaar nie, goedkeuring geag sal word gegee te wees.’’. 35 40 45 50

اختر الفقرة المستهدفة3

الاتصال بفقرة
Connect to an entity
Disable highlights
أضف إلى جدول المحتويات