47 Wysiging van wet 45. Die wet in die eerste kolom van die Bylae bedoel word hierby gewysig tot die mate in die derde kolom daarvan aangedui. Kort titel en inwerkingtreding 46. (1) Hierdie Wet heet die Wysigingswet op Elektroniese Kommunikasie, 2014, en tree in werking op ’n datum deur die Minister van Kommunikasie by kennisgewing in die Staatskoerant bepaal. (2) Verskillende datums kan ook aldus bepaal word ten opsigte van verskillende artikels van hierdie Wet. 5

اختر الفقرة المستهدفة3

الاتصال بفقرة
Connect to an entity
Disable highlights
أضف إلى جدول المحتويات