No. 43107 21
STAATSKOERANT, 18 MAART 2020
(ii)
ontplooiing van menslike hulpbronne van die Departement van Gesondheid
na geïdentifiseerde terreine om dienste te lewer;
(iii)
verkryging
van
menslike
Openbarewerkeprogram,
hulpbronne
afgetrede
van
die
Uitgebreide
gesondheidsberoepslui
en
nieregeringsorganisasies om dienste in geïdentifiseerde plekke te lewer;
(iv)
voorsiening van gesondheidstoerusting, materiaal vir sanitasie en mediese
voorrade;
(v)
identifikasie en stigting van lykshuise wat alle COVID-19- stoflike oorskot sal
huisves;
(vi)
(b)
beskikking oor COVID-19- stoflike oorskot; en
mag die voorskrifte bedoel in paragraaf (a) verander soos omstandighede vereis.
(2)
(a)
Die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste—
mag voorskrifte uitreik om die verspreiding van COVID-19 in alle korrektiewe
sentrums en uitstel-aanhoudingsfasiliteite in die Republiek van Suid-Afrika die hoof
te bied, te voorkom en te bekamp;
(b)
in oorleg met die Hoofregter, waar gepas, voorskrifte uitreik om die verspreiding van
COVID-19 in alle howe en hofgebiede in die Republiek van Suid-Afrika die hoof te
bied, te voorkom en te bekamp; en
(c) mag die voorskrifte in paragraaf (a) verander soos omstandighede vereis.
(3)
(a)
Die Ministers van Basiese en Hoër Onderwys—
mag voorskrifte uitreik om die verspreiding van COVID-19 in alle skole en inrigtings
van hoër onderwys die hoof te bied, te voorkom en te bekamp; en
(b)
mag die voorskrifte bedoel in (a) verander soos omstandighede vereis.
9
This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za